

Anye's email address and phone number have been validated.
Anye
- Rate $10
- Response 1h

$10/h
1st lesson free
- Afrikaans
Ek is ń Afrikaans sprekend waar ek met beginners tot gevorderde leerders. Of jy nou ekstra hulp nodig het of as volwassene ń nuwe taal wil aanleer, ek pas my lesse aan volgens jou behoeftes. My studi
- Afrikaans
Lesson location
About Anye
Ek is ń passievolle en ambisieuse Afrikaanse tutor met ń liefde vir taal en onderrig. My doel is om elke leerder te help om nie net beter punte te behaal nie, maar ook om selfvertroue in Afrikaans te ontwikkel. Ek glo in kreatiewe, doelgerigte onderrig en ek stel altyd my studente se groei eerste. Met toewyding, geduld en entoesiasme maak ek elke les betekenisvol en motiverend.
About the lesson
- Elementary School
- Middle School
- Sophomore
- +18
levels :
Elementary School
Middle School
Sophomore
Junior
Senior
Advanced Technical Certificate
Adult Education
Masters
Doctorate
MBA
ILR Level 0
ILR Level 1
ILR Level 2
ILR Level 3
ILR Level 4
ILR Level 5
Beginner
Intermediate
Advanced
Proficient
Children
- English
All languages in which the lesson is available :
English
My lesse is doelgerig, interaktief en pasgemaak vir elke leerder. Ek fokus op: Persoonlike aandag: Elke leerplan word aangepas volgens jou vlak en doelwitte. Praktiese leer: Aktiewe gesels, lees, skryf en luister – met werklike voorbeelde. Duidelike uitleg: Ek verduidelik konsepte eenvoudig en gee gereeld terugvoer. Resultaatgedrewe: Ek help jou bou selfvertroue en bereik jou taaldoelwitte. Afrikaans kan maklik én lekker wees – ek wys jou hoe.
Rates
Rate
- $10
Pack rates
- 5h: $50
- 10h: $100
free lessons
This first lesson offered with Anye will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.
- 1hr
online
- $10/h
Other tutors in Afrikaans
Nadene
Lawrence & online
- $40/h
- 1st lesson free
Danielle
Franklin & online
- $12/h
- 1st lesson free
Chané
Oxford & online
- $10/h
- 1st lesson free
Jp
Bee Branch & online
- $20/h
- 1st lesson free
Wesley
Los Angeles & online
- $9/h
- 1st lesson free
Christo
Morris Plains & online
- $45/h
- 1st lesson free
Laurike
Atwater & online
- $14/h
- 1st lesson free
Joey
Storm Lake & online
- $15/h
- 1st lesson free
Modiegi
Albuquerque & online
- $12/h
- 1st lesson free
Aljoren
Chicago & online
- $15/h
- 1st lesson free
Ansizka
Capetown & online
- $9/h
- 1st lesson free
Inge
Cary & online
- $35/h
- 1st lesson free
Patricia
Ann Arbor & online
- $25/h
- 1st lesson free
Amanda
& online
- $10/h
- 1st lesson free
Marié
Pretoria, South Africa & online
- $17/h
- 1st lesson free
Marjolein
De Deur, South Africa & online
- $23/h
- 1st lesson free
Melisa
Brakpan, South Africa & online
- $12/h
- 1st lesson free
Johanné
Benoni, South Africa & online
- $9/h
- 1st lesson free
Shaamielah
Ladysmith, South Africa & online
- $12/h
Teresa
Cape Town, South Africa & online
- $9/h
- 1st lesson free
-
See Afrikaans tutors
