

Corlee
- Rate $6
- Response 1h

$6/h
1st lesson free
- Afrikaans
Great at Afrikaans and learning other students whome may struggle with this language in school or at home
- Afrikaans
Lesson location
About Corlee
Ek is 'n Hoërskool leerder in Graad 11 met goeie Afrikaanse punte. Ek hou van lees en leer self sing ook ek kan dit net nie vir iemand leer nie. Ek is altyd gelukkig en het 'n passie vir Afrikaans as 'n taal.
About the lesson
- Elementary School
- Middle School
- Sophomore
- +18
levels :
Elementary School
Middle School
Sophomore
Junior
Senior
Advanced Technical Certificate
Adult Education
Masters
Doctorate
MBA
ILR Level 0
ILR Level 1
ILR Level 2
ILR Level 3
ILR Level 4
ILR Level 5
Beginner
Intermediate
Advanced
Proficient
Children
- English
All languages in which the lesson is available :
English
Ek is n amper graad 11 leerder met goeie afrikaanse punte en wil graag ander help om goeie punte tekry of slegs mense wat die taal wil leer praat of teverstaan .Afrikaans is my moedertaal en ek glo dit is 'n pragtige, beskrywende taal wat glad nie so moeilik hoef te wees soos baie mense dink nie.
My unieke benadering is om elke les aan te pas by jou spesifieke behoeftes en leerstyl. My doel is om 'n ondersteunende en prettige leeromgewing te skep waar jy selfvertroue bou en sukses behaal.
Of jy nou sukkel met huiswerk, voorberei vir 'n eksamen, of net vlotter wil praat, ek kan help. Bespreek vandag nog 'n proefles en laat ons jou Afrikaanse vaardighede saam verbeter!
Rates
Rate
- $6
Pack rates
- 5h: $30
- 10h: $60
free lessons
This first lesson offered with Corlee will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.
- 1hr
online
- $6/h
Other tutors in Afrikaans
Nadene
Lawrence & online
- $40/h
- 1st lesson free
Danielle
Franklin & online
- $12/h
- 1st lesson free
Chané
Greenville & online
- $10/h
- 1st lesson free
Jp
Bee Branch & online
- $20/h
- 1st lesson free
Wesley
Los Angeles & online
- $9/h
- 1st lesson free
Christo
Morris Plains & online
- $45/h
- 1st lesson free
Laurike
Atwater & online
- $14/h
- 1st lesson free
Joey
Storm Lake & online
- $15/h
- 1st lesson free
Modiegi
Albuquerque & online
- $12/h
- 1st lesson free
Aljoren
Chicago & online
- $15/h
- 1st lesson free
Ansizka
Capetown & online
- $9/h
- 1st lesson free
Inge
Cary & online
- $35/h
- 1st lesson free
Patricia
Ann Arbor & online
- $25/h
- 1st lesson free
Amanda
& online
- $10/h
- 1st lesson free
Marié
Pretoria, South Africa & online
- $17/h
- 1st lesson free
Marjolein
De Deur, South Africa & online
- $22/h
- 1st lesson free
Melisa
Brakpan, South Africa & online
- $12/h
- 1st lesson free
Johanné
Benoni, South Africa & online
- $9/h
- 1st lesson free
Shaamielah
Ladysmith, South Africa & online
- $12/h
Teresa
Cape Town, South Africa & online
- $9/h
- 1st lesson free
-
See Afrikaans tutors
