

Raquel's profile and their contact details have been verified by our experts
Raquel
- Rate $11
- Response 1h

$11/h
1st lesson free
- Biology
Hallo! Ek help Graad 10-12 leerders om Lewenswetenskappe maklik te verstaan volgens die CAPS-kurrikulum. Kom ons bou saam jou selfvertroue in die vak!
- Biology
Lesson location
About Raquel
Ek is 'n passievolle en geduldige Lewenswetenskappe-tutor en wetenskaplike met 'n BScAgric-graad en praktiese ervaring in die landboubedryf. Ek het van skooldae af 'n liefde vir Biologie ontwikkel en uitstekende punte in Lewenswetenskappe in matriek behaal. Dit sal vir my 'n voorreg wees om dieselfde passie vir Lewenswetenskappe by my leerders te help ontwikkel en hul selfvertroue in die vak te bou.
About the lesson
- Sophomore
levels :
Sophomore
- English
All languages in which the lesson is available :
English
Ek help Graad 10-12 leerders om Lewenswetenskappe maklik te verstaan en hul punte te verbeter. Ek bied duidelike verduidelikings in Afrikaans volgens die CAPS-kurrikulum, met ondersteuning in Engels indien nodig. My lesse word aangepas by jou kind se tempo en behoeftes en sluit konsep verduidelikings, begeleide oefeninge, hulp met huiswerk en voorbereiding vir toetse en eksamens in.
Lesse word aanlyn aangebied via Zoom
I offer Life Science tutoring with Afrikaans explanations (CAPS), with English support if needed.
Rates
Rate
- $11
Pack rates
- 5h: $55
- 10h: $110
online
- $11/h
free lessons
This first lesson offered with Raquel will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.
- 30mins
Other tutors in Biology
Dr Sonali
Los Gatos & online
- $60/h
- 1st lesson free
Georges
Baltimore & online
- $50/h
- 1st lesson free
Pratima
Winterville & online
- $25/h
- 1st lesson free
Dr Ammar
Dearing & online
- $80/h
- 1st lesson free
Christopher
Bend & online
- $45/h
- 1st lesson free
Mustafa
East Los Angeles & online
- $30/h
- 1st lesson free
Manjot
Houston & online
- $35/h
Al Hamza
Brooklyn & online
- $45/h
- 1st lesson free
Syeda
Oak Park & online
- $40/h
Renata
Millburn & online
- $35/h
Kayla
Los Angeles & online
- $50/h
- 1st lesson free
Zeina
Dearborn & online
- $60/h
- 1st lesson free
Laura
Hallandale Beach & online
- $45/h
Boris
Coral Gables & online
- $45/h
Óscar Mauricio
Cambridge & online
- $40/h
- 1st lesson free
Raheel
New York & online
- $30/h
- 1st lesson free
Zainab
Dearing & online
- $40/h
INTEZAR
Chicago & online
- $35/h
- 1st lesson free
Adelajda
Albany & online
- $50/h
Nicole
Danville & online
- $95/h
- 1st lesson free
-
See Biology tutors
