

ANNEMIE's email address and phone number have been validated.
ANNEMIE
- Rate $7
- Response 1h
-
Students1
Number of students ANNEMIE has taught since their arrival at Superprof
Number of students ANNEMIE has taught since their arrival at Superprof

$7/h
1st lesson free
- Afrikaans
Ek help U om die ongelooflike taal van Afrikaans nie net te praat nie maar lief te he. Ek het 7 jaar ondervinding in aanlyn onderrig en traumaberading. My liefde vir mense en my taal maak dit my passi
- Afrikaans
Lesson location
About ANNEMIE
Ek is trots om Afrikaans te wees. Ek praat Afrikaans, skryf Afrikaans en dink ook Afrikaans. My liefde vir Afrikaans borrel uit n plek onbekend aan my. Ek wil dit graag met studente en jong mense deel. Ek wil my passie soos n vuur binne ander probeer aansteek sodat die Afrikaanse taal nie tot niet gaan nie maar bemind bly onder die jonger generasies. Ek is al vir 7 jaar in onderrig en berading en leef my passie so uit om mense te wys hoe wonderlik die taal kan wees. Ek is professioneel, inspirerend en toegewyd aan my saak. Stap hierdie wonderlike leerreis saam met my.
About the lesson
- Elementary School
- Middle School
- Sophomore
- +18
levels :
Elementary School
Middle School
Sophomore
Junior
Senior
Advanced Technical Certificate
Adult Education
Masters
Doctorate
MBA
ILR Level 0
ILR Level 1
ILR Level 2
ILR Level 3
ILR Level 4
ILR Level 5
Beginner
Intermediate
Advanced
Proficient
Children
- English
All languages in which the lesson is available :
English
Afrikaans is my taal en my passie. Ek leer studente hoe om die taal te verstaan en lief te he soos ek. My spesifieke wyse van onderrig is dalk nie soos wat jy op skool sou leer nie, beslis nie. Ek maak dit lekker en vreeslik interessant sodat ek die liefde vir Afrikaans kan kweek by meer jong mense. Ons vergeet soms van ons wortels en ek is hier om U te herinner daaraan en om die gevoel binne U wakker te maak vir trots Afrikaans praat.
Rates
Rate
- $7
Pack rates
- 5h: $34
- 10h: $71
free lessons
This first lesson offered with ANNEMIE will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.
- 1hr
online
- $7/h
Other tutors in Afrikaans
Danielle
Franklin & online
- $12/h
- 1st lesson free
Jp
Bee Branch & online
- $20/h
- 1st lesson free
Chané
Oxford & online
- $25/h
- 1st lesson free
Wesley
Los Angeles & online
- $9/h
- 1st lesson free
Christo
Morris Plains & online
- $45/h
- 1st lesson free
Laurike
Atwater & online
- $14/h
- 1st lesson free
Joey
Storm Lake & online
- $15/h
- 1st lesson free
Modiegi
Albuquerque & online
- $12/h
- 1st lesson free
Aljoren
Chicago & online
- $15/h
- 1st lesson free
Ansizka
Capetown & online
- $9/h
- 1st lesson free
Inge
Cary & online
- $35/h
- 1st lesson free
Patricia
Ann Arbor & online
- $25/h
- 1st lesson free
Amanda
& online
- $10/h
- 1st lesson free
Marjolein
De Deur, South Africa & online
- $23/h
- 1st lesson free
Marié
Pretoria, South Africa & online
- $15/h
- 1st lesson free
Melisa
Brakpan, South Africa & online
- $12/h
- 1st lesson free
Johanné
Benoni, South Africa & online
- $9/h
- 1st lesson free
Shaamielah
Ladysmith, South Africa & online
- $12/h
Penny
Cape Town, South Africa & online
- $10/h
Teresa
Cape Town, South Africa & online
- $9/h
- 1st lesson free
-
See Afrikaans tutors
