

Amy's email address and phone number have been validated.
Amy
- Rate $8
- Response 1h

$8/h
Unfortunately, this tutor is unavailable
- Afrikaans
BA sielkunde student wat poog om Afrikaanse taalgebruik in sy tradisionele form onder studente op te kikker.
- Afrikaans
Lesson location
About Amy
Ek is tans besig met my laaste jaar Sielkunde, waarna ek my honneurs gaan voort sit. Ek het n belangstelling in taalkunde en literatuur, dus probeer ek dié geleentheid deeltyds najaag. Ek glo ook dat dit my mense vaardighede sal verbeter. In my vrye tyd geniet ek bak en brou, die buitelewe en plate versamel. Af en toe probeer ek jiu-jitsu saam my metgesel.
About the lesson
- Elementary School
- Middle School
- Sophomore
- +18
levels :
Elementary School
Middle School
Sophomore
Junior
Senior
Advanced Technical Certificate
Adult Education
Masters
Doctorate
MBA
ILR Level 0
ILR Level 1
ILR Level 2
ILR Level 3
ILR Level 4
ILR Level 5
Beginner
Intermediate
Advanced
Proficient
Children
- English
All languages in which the lesson is available :
English
Ek het n passie vir Afrikaans in sy tradisionele form en maak gebruik van unieke en minder gemoderniseerde style. Ek probeer om af en toe verwysing te gee aan geskiedkundige gebeure of ander interessante onderwerpe om blootstelling te gee aan die gebruik van die taal in n ander konteks en dit sodoende op te kikker. Toneelspel en storie vertel is n lekker, minder ernstige benadering waarvan ek hou, veral onder die jonger generasie of meer verbeeldingryke mense, as n alternatiewe benadering.
Rates
Rate
- $8
Pack rates
- 5h: $40
- 10h: $80
online
- $8/h
Other tutors in Afrikaans
Nadene
Lawrence & online
- $40/h
- 1st lesson free
Danielle
Franklin & online
- $12/h
- 1st lesson free
Chané
Oxford & online
- $25/h
- 1st lesson free
Jp
Bee Branch & online
- $20/h
- 1st lesson free
Wesley
Los Angeles & online
- $9/h
- 1st lesson free
Christo
Morris Plains & online
- $45/h
- 1st lesson free
Laurike
Atwater & online
- $14/h
- 1st lesson free
Joey
Storm Lake & online
- $15/h
- 1st lesson free
Modiegi
Albuquerque & online
- $12/h
- 1st lesson free
Aljoren
Chicago & online
- $15/h
- 1st lesson free
Ansizka
Capetown & online
- $9/h
- 1st lesson free
Inge
Cary & online
- $35/h
- 1st lesson free
Patricia
Ann Arbor & online
- $25/h
- 1st lesson free
Amanda
& online
- $10/h
- 1st lesson free
Marié
Pretoria, South Africa & online
- $17/h
- 1st lesson free
Marjolein
De Deur, South Africa & online
- $23/h
- 1st lesson free
Melisa
Brakpan, South Africa & online
- $12/h
- 1st lesson free
Johanné
Benoni, South Africa & online
- $9/h
- 1st lesson free
Shaamielah
Ladysmith, South Africa & online
- $12/h
Teresa
Cape Town, South Africa & online
- $9/h
- 1st lesson free
-
See Afrikaans tutors
