

Hester's email address and phone number have been validated.
Hester
- Rate $9
- Response 1h

$9/h
Unfortunately, this tutor is unavailable
- Afrikaans
Will kinder leer of ouer mense om Afrikaans Te kan praat en leer Afrikaans is en kan prettig wees as jy dit verstaan ons kan sing en sommer net FUN he ok. Ag ons kan dit saam geniet en ons gaan leer v
- Afrikaans
Lesson location
About Hester
My naam is Hester en ek word 50 jaar die 4 Augustus asb moet niemand my ouderdom se nie LOL ek het n passie om ander mense en kinders teleer en nie net teleer nie hulle moet dit kan geniet ok. Ek was n hart werkende mamma en ouma maar ongelukkige het die maatskappy toegemaak nou toegemaak einde January so studente en ouers ek bly op n wildsplaas net buite Queenstown 30kl en het nou baie tyd om julle tehelp as julle klasse online will he is ek beskikbaar as julle klasse of haarkapper en prakties wil doen en leer hier op my plaas is julle meer as welkom om hierna toe tekom ek is altyd beskikbaar.
About the lesson
- Elementary School
- Middle School
- Sophomore
- +18
levels :
Elementary School
Middle School
Sophomore
Junior
Senior
Advanced Technical Certificate
Adult Education
Masters
Doctorate
MBA
ILR Level 0
ILR Level 1
ILR Level 2
ILR Level 3
ILR Level 4
ILR Level 5
Beginner
Intermediate
Advanced
Proficient
Children
- English
- Dutch
All languages in which the lesson is available :
English
Dutch
Wat kan ek se ons gaan Afrikaans leer en praat en sommer sing ok en dit geniet dit hang ok net AF van hoeveel julle weet al van Afrikaans as jy n beginner is dan begin ons met die A.B.C en pret he as julle veder is dan gaan ons lekker saam werk en sommer nog baie leer ok. My doel is om my studente teleer wat hulle wil leer en gemaklik in voel om Afrikaans te wil leer moet FUN wees en sommer net lekker en nie n straf nie.
Ek Sal aanbied, Afrikaans se lesse in die taal Afrikaans
Wiskunde, Kuns,Natuur & Skeikunde, kan ok haarkapper klasse
aanbied van sny tot kleur en inrol.
Rates
Rate
- $9
Pack rates
- 5h: $42
- 10h: $91
Travel
- + $$150
online
- $9/h
Other tutors in Afrikaans
Nadene
Lawrence & online
- $40/h
- 1st lesson free
Danielle
Franklin & online
- $12/h
- 1st lesson free
Chané
Oxford & online
- $10/h
- 1st lesson free
Jp
Bee Branch & online
- $20/h
- 1st lesson free
Wesley
Los Angeles & online
- $9/h
- 1st lesson free
Christo
Morris Plains & online
- $45/h
- 1st lesson free
Laurike
Atwater & online
- $14/h
- 1st lesson free
Joey
Storm Lake & online
- $15/h
- 1st lesson free
Modiegi
Albuquerque & online
- $12/h
- 1st lesson free
Aljoren
Chicago & online
- $15/h
- 1st lesson free
Ansizka
Capetown & online
- $9/h
- 1st lesson free
Inge
Cary & online
- $35/h
- 1st lesson free
Patricia
Ann Arbor & online
- $25/h
- 1st lesson free
Amanda
& online
- $10/h
- 1st lesson free
Marié
Pretoria, South Africa & online
- $17/h
- 1st lesson free
Marjolein
De Deur, South Africa & online
- $23/h
- 1st lesson free
Melisa
Brakpan, South Africa & online
- $12/h
- 1st lesson free
Johanné
Benoni, South Africa & online
- $9/h
- 1st lesson free
Shaamielah
Ladysmith, South Africa & online
- $12/h
Teresa
Cape Town, South Africa & online
- $9/h
- 1st lesson free
-
See Afrikaans tutors
