Lenique - Afrikaans tutor - Randfontein
1st lesson free
Lenique - Afrikaans tutor - Randfontein

Lenique's email address and phone number have been validated.

Lenique

  • Rate $9
  • Response 1h
Lenique - Afrikaans tutor - Randfontein
  • 5 (1 review)

$9/h

1st lesson free

Contact

1st lesson free

1st lesson free

  • Afrikaans

Afrikaanse Tutor. Ek help jou die basiese van Afrikaans leer en help dit makliker maak.

  • Afrikaans

Lesson location

About Lenique

Ek is ’n Afrikaanse vrou wat nog altyd ’n droom gehad het om te onderrig, maar ek kon dit nooit op skool verwesenlik nie. Nou wil ek graag as ’n tutor onderrig gee sodat ek kinders kan help om die pragtige taal van Afrikaans beter te verstaan. Baie mense verstaan dit nie goed nie, en dit kan tot baie verwarrende situasies lei.

See more

About the lesson

  • Elementary School
  • Beginner
  • Children
  • levels :

    Elementary School

    Beginner

    Children

  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Ek maak my lesse soos ’n speletjie sodat dit meer pret is en jou meer van die taal leer. Deur die lesse in ’n speletjie te verander, help dit jou ook om alles makliker en vinniger te onthou. Ek is opgewonde om jou te help om Afrikaans beter te verstaan!

See more

Rates

Rate

  • $9

Pack rates

  • 5h: $45
  • 10h: $90

free lessons

This first lesson offered with Lenique will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.

  • 1hr

online

  • $9/h

Other tutors in Afrikaans